afrikaanse radio

Nuwe Omroeper oppad. Volg ons op Facebook ..

Nuus

DEEL ONS BLAD!

Ons Dienste:

Programme 

Omroepers wereldwyd.

Om ons programme te volg sluit gerus aan op ons FACEBOOK blad.
Ons omroepers het die vryheid om progrmme volgens hul smaak aan te bied, hetsy gesels program, musiek, hulle eie besigheid adverteer ens.
Stel u belang om n program te doen? Kontak ons gerus.

Buite Uitsendings

Vanaf u perseel of funksie.

Indien u 'n funksie reel soos baie in die buiteland doen, dan kan Radio Sarie 'n buite uitsending doen. Ons kan ook klank toerusting verskaf indien daar toesprake gemaak word, musikante optree of slegs net die musiek vir die dag speel. Daar is egter voorwaardes daaraan betrokke

 

Adverteer op Radio Sarie

Wil u op Radio Sarie adverteer? 

Radio Sarie het begin as 'n gemeenskaps radio stasie en na al die jare het nog niks verander nie. Die doel was en is dat almal moet deel in die diens en om dit te geniet.

Om daardie rede is meeste van die advertensies gratis. 

Bestaande besighede betaal egter vir advertensies. 


Afri-fest

Ons venoot

Ons is trots om deel te wees van Afri-fest.
Afri-fest loods in 2021.
Dit is 'n fees wat in verskillende lande aangebied word. Die doel van die fees is om Suid Afrikaanse kuns, kultuur en musiek met ander te deel, terwyl ons by hulle van hulle lande leer.

Wanneer 'n fees byvoorbeeld in Ierland gehou word, dan nooi ons Ierese sangers, kunstenaars ens om saam met ons te kom fees vier.

Dog Box Records

Ons venoot

Radio Sarie stel nuwe kunstenaars aan u bekend wat deur Dogbox Records vrygestel word.

Radio Soos Jy Dit Wil Hoor.

Jy maak Radio Sarie soos jy dit wil hoor. Bedryf jy jou eie besigheid? Het jy n interresante stokperdtjie, hou daarvan om te kook of bak, karre reg te maak, visvang...., of droom jy daarvan om n omroeper te wees? Hier is jou kans. Kontak my en ek help jou om jou eie program op Radio Sarie te begin. Gratis en verniet solank jy binne die reels hou.

Radio Sarie, My Radio

Kontak Ons

Ons beoog om alle e pos binne 24 uur te antwoord.